Amos 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal die lot van my volk Israel verander:hulle sal die verlate stede herbou en bewoon,hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink,hulle sal tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.

Amos 9

Amos 9:9-15