en die Here het vir my gevra: Wat sien jy, Amos? Ek het gesê: “'n Mandjie ryp vrugte.”Toe sê die Here vir my:Die tyd is ryp vir my volk Israel,Ek sal hom nie meer spaar nie.