Amos 8:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Daardie dag sal die mooi meisiesen die jongmanne van dors beswyk,

14. dié jongmense wat ede aflê by wat Samaria se sonde isen sê: “So seker as jou god leef, Dan,so seker as daar 'n pelgrimspad na Berseba toe is!”Hulle sal val en nie weer opstaan nie.

Amos 8