Amos 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Ek gaan nou 'n nasie teen julle laat optrek, Israel,sê die Here die almagtige God,en dié nasie sal hardvogtig oor julle heersvan Lebo-Hamat af tot by die stroombedding in die Jordaanvallei.

Amos 6

Amos 6:10-14