Amos 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

As 'n familielid of iemand wat die bene moet verbrand,hulle uit die huis kom dra,sal hy vir die een wat dalk nog agter in die huis is, vra:“Is daar nog iemand by jou?”en as dié sê: “Nee!” sal die familielid sê:“Bly stil! Ons moet nie eens die Here se Naam noem nie!”

Amos 6

Amos 6:6-14