Amos 5:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al bring julle vir My brandoffers en graanoffers,dit is nie vir My aanneemlik nie,en Ek kyk nie eens na julle maaltydoffersvan vetgevoerde kalwers nie.

Amos 5

Amos 5:20-25