Verbrand die ongesuurde brood as dankoffer,kondig julle vrywillige offers aan,laat die mense dit hoor.So hou julle mos daarvan, Israeliete,sê die Here my God.