Amos 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het plae soos dié van Egipte na julle toe gestuur;Ek het julle jongmans en hulle spogperdemet die swaard doodgemaak;Ek het die stank van julle laer in julle neuse laat opwalm,en tog het julle julle nie tot My bekeer nie, sê die Here.

Amos 4

Amos 4:4-12