Maak dit bekend in die mooi huise in Asdod,in die mooi huise in Egipte,sê vir die mense daarin:Kom bymekaar op die Samariaberge,kyk na die groot verwarring in Samaria,die verdrukking daarbinne.