Sal daar in 'n stad op 'n ramshoring geblaas wordas die inwoners nie geskrik het nie?Sal daar 'n ramp oor 'n stad komas die Here dit nie gebring het nie?