So sê die Here:Soos 'n skaapwagter twee pootjiesof 'n stukkie oor weggryp uit 'n leeu se bek,so sal die Israeliete weggegryp word,hulle wat in Samaria op rusbanke sit,op oorgetrekte gemakstoele!