Amos 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Selfs as Israel net drie keer sonde gedoen het,sou Ek sy straf nie herroep het nie.Maar nou het hy nog sondes daarby gevoeg:hulle verkoop onskuldige mense vir geld,arm mense oor 'n paar sandale;

Amos 2

Amos 2:1-8