Amos 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Selfs as Juda net drie keer sonde gedoen het,sou Ek sy straf nie herroep het nie.Maar nou het hy 'n vierde sonde daarby gevoeg:hulle het die wet van die Here verwerp,hulle nie aan sy voorskrifte gehou nieen toe het die vals gode hulle verlei,die afgode agter wie hulle voorvaders aangeloop het.

Amos 2

Amos 2:1-12