Amos 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vinnige sal nie kan vlug nie,die sterke se krag sal hom niks baat nie,die dapper soldaat sal homself nie kan red nie.

Amos 2

Amos 2:13-16