So sê die Here:Selfs as Moab net drie keer sonde gedoen het,sou Ek sy straf nie herroep het nie.Maar nou het hy 'n vierde sonde daarby gevoeg:hy het die bene van Edom se koning tot kalk verbrand.