Ek sal die inwoners van Asdoden die regeerder van Askelon uitroei.Ek sal my hand teen Ekron oplig,en die Filistyne wat nog oor is, sal omkom,sê die Here my God.