Amos 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Selfs as die Ammoniete net drie keer sonde gedoen het,sou Ek hulle straf nie herroep het nie.Maar nou het hulle 'n vierde sonde daarby gevoeg:hulle het swanger vrouens in Gilead oopgesnyen hulle eie gebied uitgebrei.

Amos 1

Amos 1:4-15