2 Timoteus 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar bly jy in alle omstandighede nugter, verdra lyding, doen jou werk as verkondiger van die evangelie, voer al die pligte van jou bediening uit.

2 Timoteus 4

2 Timoteus 4:1-9