2 Timoteus 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

want Demas het die teenswoordige wêreld liefgekry en my verlaat en na Tessalonika vertrek. Kressens is na Galasië en Titus na Dalmasië toe.

2 Timoteus 4

2 Timoteus 4:2-15