2 Timoteus 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party van hulle dring in die huise in en kry liggelowige vroue wat met sonde belaai is en deur allerlei sinlike begeertes gedryf word, in hulle mag,

2 Timoteus 3

2 Timoteus 3:1-16