2 Timoteus 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra.

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:23-26