2 Timoteus 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart die Here aanroep.

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:21-26