2 Timoteus 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

wat van die waarheid afgedwaal het deur te sê dat die opstanding alreeds plaasgevind het. Daarmee vernietig hulle die geloof van sommige.

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:14-22