2 Timoteus 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat ook hulle die verlossing, wat daar in Christus Jesus is, en die ewige heerlikheid kan ontvang.

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:7-20