2 Tessalonisense 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons beveel julle, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus: Onttrek julle aan elke broer wat leeglê en hom nie hou aan die opdragte wat julle van ons ontvang het nie.

2 Tessalonisense 3

2 Tessalonisense 3:1-10