Toe Mefiboset seun van Saul se seun Jonatan by Dawid kom, het hy op sy knieë geval voor Dawid en gebuig.“Mefiboset?” vra Dawid.“Ek is u onderdaan,” antwoord hy.