2 Samuel 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die koning geantwoord: “Ek is u onderdaan, ek sal doen net soos die koning my beveel het, en Mefiboset sal by u aan huis eet soos u eie kind.”

2 Samuel 9

2 Samuel 9:8-13