2 Samuel 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het militêre poste in die gebied Aram-Damaskus ingerig, en die Arameërs het aan hom onderhorig geword en moes aan hom belasting betaal. Die Here het Dawid die oorwinning laat behaal net waar hy gegaan het.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:1-7