2 Samuel 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van hom het Dawid sewentien honderd oorlogsperde en twintig duisend voetsoldate afgevat. Hy het perde vir honderd strydwaens uitgehou en al die ander se hakskeensenings afgesny.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:1-5