2 Samuel 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook die Moabiete verslaan. Hy het hulle groep-groep op die grond laat lê: twee groepe om te laat doodmaak vir elke volle groep wat toegelaat is om te lewe. Moab het onderhorig geword aan Dawid en moes aan hom belasting betaal.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:1-11