2 Samuel 7:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Begin tog nou en seën die huis van u dienaar om vir altyd in u diens te wees! Here my God, U het gepraat en omdat U seën, is die koningshuis van u dienaar vir altyd geseën.”

2 Samuel 7

2 Samuel 7:28-29