2 Samuel 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jy te sterwe kom en jy by jou voorvaders rus, sal Ek een van jou nageslag, jou eie seun, koning maak en aan hom 'n bestendige koningskap gee.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:11-18