2 Samuel 7:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe koning Dawid in sy eie huis woon, nadat die Here hom rus gegee het van al sy vyande in die omgewing,

2. sê hy vir die profeet Natan: “Kyk, ek woon in 'n huis wat met sederhout versier is, maar die ark van God staan in 'n tent.”

2 Samuel 7