2 Samuel 6:22-23 Afrikaans 1983 (AFR83)

22. Ek sal myself nog geringer ag as dit en nederig wees in my eie oë deur my by die slavinne van wie jy praat, waardig te gaan gedra.”

23. En tot die dag van haar dood het Saul se dogter Mikal nie 'n kind gehad nie.

2 Samuel 6