2 Samuel 6:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir Mikal geantwoord: “Voor die Here wat my verkies het bo jou pa en sy familie deur my aan te stel as heerser oor Israel, die volk van die Here, ja, voor die Here sal ek dans.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:18-23