2 Samuel 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het klaargemaak en saam met die hele leër na Baäla in Juda toe gegaan om die ark van God te gaan haal. Dit is die ark waaroor die Naam: “die Here die Almagtige wat oor die gerubs troon” uitgeroep is.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:1-6