2 Samuel 6:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het aan die hele volk, die ganse menigte van Israel, man en vrou, elkeen 'n ringbrood, 'n bietjie dadels en 'n handvol rosyntjies laat uitdeel.Hierna is almal huis toe,

2 Samuel 6

2 Samuel 6:9-23