2 Samuel 6:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die ark van die Here ingebring en dit op sy bestemde plek neergesit in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het. Dawid het brandoffers en maaltydoffers vir die Here geoffer.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:15-19