In die tyd toe Saul koning was, was u tog maar die een wat Israel in die oorlog aangevoer het. Die Here het vir u gesê:“Jy moet vir my volk Israel 'n herder wees;ja, jy moet heerser oor Israel wees!”