2 Samuel 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Filistyne verneem dat Dawid tot koning oor Israel gesalf is, het hulle almal teen hom opgetrek. Dawid het dit te hore gekom en op 'n strategiese plek gaan stelling inneem.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:13-20