2 Samuel 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Hiram van Tirus het 'n afvaardiging na hom toe gestuur en ook sederhout en skrynwerkers en messelaars. Hulle het vir Dawid 'n paleis gebou.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:2-12