2 Samuel 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het tot binne in die huis gegaan onder die voorwendsel dat hulle koring kom aflewer, en hom in die maag gesteek. Daarna het hulle gevlug.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-12