2 Samuel 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man wat my in Siklag vertel het: ‘Saul is dood!’ het ek laat gryp en doodslaan as beloning vir so 'n boodskap, en hy het nogal gedink hy is iemand wat 'n goeie tyding bring.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-12