2 Samuel 3:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele leër en die ganse Israel was toe oortuig dat die koning niks met Abner seun van Ner se dood te doen gehad het nie.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:32-39