2 Samuel 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

En toe gebeur die onvoorsiene! Joab en die soldate van Dawid het net van 'n rooftog af teruggekom en 'n groot buit saamgebring. Abner was toe nie meer by Dawid in Hebron nie: Abner het met die instemming van die koning ongehinderd vertrek.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:15-27