2 Samuel 24:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het net daar 'n altaar vir die Here gebou en brandoffers en maaltydoffers gebring. Hierna het die Here weer die gebede vir die land verhoor, en die plaag is uit Israel weggeneem.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:23-25