2 Samuel 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het vir Joab, die hoof van die leër, wat by hom was, gesê: “Trek rond deur al die Israelitiese stamme van die noorde tot die suide en tel die volk. Ek wil weet hoeveel hulle is.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-12