2 Samuel 24:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Here 'n pes van die oggend af tot die aand onder Israel ingestuur. Van die noorde tot die suide het daar sewentig duisend gesterf.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:6-16