2 Samuel 23:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die drie helde het toe deur die Filistynse kamp geglip en water uit die put in Betlehem se poort vir Dawid gebring, maar hy wou dit nie drink nie.Hy het dit as 'n offer vir die Here uitgegiet

2 Samuel 23

2 Samuel 23:7-23