2 Samuel 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier volg die laaste woorde van Dawid:“Dit is Dawid seun van Isai wat praat.Dit is 'n man wat praat, een wat hoog geplaas is,die gesalfde van die God van Jakob,die gevierde in die liedere van Israel:

2 Samuel 23

2 Samuel 23:1-4